top of page

FUN SHOOT

  • Sep 6, 2017
  • 1 min read

Fun shoot byeenkoms die naweek 09 Sept 2017 inskrywings stiptelik vanaf 08:00am - 08:45am. Wees asseblief betyds sodat die skiet kan begin om 09:00am. Inskrywings is R50 vir lede en R100 vir nie lede. Skiet afstande sal vanaf 80m - 330m en 20 rontes is nodig.

Neem ook kennis dat die baan vanaf Vrydag 13:00 gesluit sal wees vir baan voorbereidin


 
 
 

Comments

Couldn’t Load Comments
It looks like there was a technical problem. Try reconnecting or refreshing the page.

Volg ons op FACEBOOK

  • Facebook Social Icon

Kontak

Jaap Steyn 

082 927 5890

Adres

Postmasburg, 8420, South Africa

©2017 by Postmasburg Vuurwapen Vereniging. Proudly created with Wix.com by Willem Britz

bottom of page